Bark chips/gravel, olyfboompie in pot, stompe as sitplekke, stormlatern om area te dekoreer.
Q
Fyn klippies as alternatief vir gruis... Sagter onder die voet?
getemperde lig, niks wat direk in oog skyn.
Gebruik ou leer so.
Gebruik sement "sleepers" met klippies, netjiese plavei-klippe (plat, geen hakplekke).
Interresante bogie.
Alternatief vir swaai. Hou van dik tou; kan self lê).
Oulike idee vir trappe: sement, "scattered" gepososioneerd.
Terasse; groot klippe.
Wiegstoele; versameling potte; Karoo kleure, amperMeditereens; stoep-klippe.
Hekkie iewers; olyfbome; groot potte met daardie spesifieke plant (sien ook res van hierdie tuin).
Groot plavei-klippe met fyn-tuin tussen-in.
Strand-gevoel in woestyn streek; kleure en kontemporere elemente. Speel met beligting.
Vuurpit/terasse - LED onder trappe.
Vuurpit - LED onder trappe.
Gruis onder voet. Skoonmaak?
Latte (nie druiwe of Blou-reen) en liggies vir atmosfeer bedags en saans.
Dak v liggies, of muur v liggies.
Buite hoofslaapkamer, of by braai area.
Bark chips/gravel, olyfboompie in pot, stompe as sitplekke, stormlatern om area te dekoreer.
Q