Industriële voorkoms: instede van "floating", gebruik swart en "show it off". Miskien kettings...?
Q
Organies-modern: teksture, patrone, kleur.
Organies-modern; donker kleur kontrasteer met wit.
Gebruik ou ossewa-part as kaggelrak (nie "wrap around" nie).../
Idee vir kaggelrak en rakke langsaan; mooi hout tekstuur.
Kagggelrak van rou hout.
Rakke langs kaggel "loop deur" as kaggelrak; hout gebruik vir rakke.
Hangligte, verskillende lengte, natuurlike materiaal - vir trap.
Industriële voorkoms: instede van "floating", gebruik swart en "show it off". Miskien kettings...?
Q