Living Room Ideas
mooi deur vir glasdeure na buite, nie noodwendig voordeur, maar kan ook baie mooi lyk!
nog dieselfde
amper ons vensters , onderste net smaller
baie mooi die muurtjie /laag na binne vanaf voordeur
op hoek tussen
baie mooi aksent-muur en stoel
mooi bank
kan sement trappe by staal sit, of hout beter? hou van staal
hou van hout/staal
Ligte in dak en by opening - mooi
oulike idee om boonste TV-kamer/study te kan afsonder. hou van breer staal by gang na oostelike slaapkamer, maar by ons, net n gedeelte oop, res muur opgebou
wat van so nmuurtjie as inkom by woonkamer van voordeur af ?
Mooi
Q